Sondag is ons laaste Sondag vir die kwartaal vir die Jeug. 20 Maart is langnaweek en dan sluit die skool vir skoolvakansie. Dit sal SO LEKKER WEES om ons Gesinne almal Sondag by die Gesinsdiens te sien. Ons gaan saam pret hê, maar ook iets baie belangriks leer uit die storie van Abraham en Isak. Sien julle …

Sondag is ons laaste Sondag vir die kwartaal vir die Jeug. 20 Maart is langnaweek en dan sluit die skool vir skoolvakansie. 

Dit sal SO LEKKER WEES om ons Gesinne almal Sondag by die Gesinsdiens te sien. Ons gaan saam pret hê, maar ook iets baie belangriks leer uit die storie van Abraham en Isak. 

Sien julle Sondag!!

Related Posts

Laat 'n Kommentaar agter

Your email address will not be published. Required fields are marked *