Hartlik welkom in Robertson-Oos gemeente!
Kliek op die onderstaande skakels vir meer inligting oor die gemeente se werksaamhede:
- Eredienste
- Wikkelwurmpies (2-6 jariges)
- Kinderkerk (Gr.1 – 7)
- Tieners ( Gr.8-12)
Laai asseblief onderstaande vorms af, voltooi en e-pos aan onderstaande adresse, of voltooi die aanlynvorm onder aan die bladsy sodat die kerkkantoor jou kan kontak.
- Nuwe-Intrekkervorm (Laai die vorm af, voltooi en e-pos na lidmate@ooskerk.co.za, of voltooi aanlynvorm hieronder)
- Kategese inskrywingsvorm (e-pos na robertsonjeug@cybersmart.co.za, of voltooi aanlynvorm hieronder)
Vir verdere inligting kontak gerus die Kerkkantoor by (023) 626-3220 / ooskerk@cybersmart.co.za