Die gemeente se werksaamhede is afhanklik van finansiële bydraes.  Jy kan jou bydrae op enige van die twee onderstaande metodes maak.

Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.   2 Kor. 9:7

Elektroniese oorbetaling
NG Kerk Robertson-Oos
ABSA-Tjekrekening | 1200580083
Takkode | 632005

Verwysing: Spesifiseer asseblief waarvoor inbetaling is. Indien geen spesifikasie gegee word nie, neem ons aan dit is vir Dankoffers.

Debietorder
‘n Debietorder kan deur uself by u bank gereël word.